MURGBENE – ryke, ryke lekkerte

Kyk om murgbene te eet, moet jy reg wees vir hom.  Hy vat jou diep.  Eet die heerlikheid op growwe tuisgebakte brood.

  1. murgbene
  2. olyfolie
  3. growwe sout
  4. roosmaryntakkiesboud en bene blog 017NOU
  • was die murgbene
  • in ‘n oondbak gooi klein bietjie olyfolie en pak die bene op die olyfolie
  • strooi growwesout oor en ook bietjie olyfolie
  • pak roosmaryntakkie bo-oor
  • bak vir 40 minute by 180 grade Celsiusboud en bene blog 020

Eet die rykdom op growwe brood en vergeet van die sondeval.boud en bene blog 027

 

6 thoughts on “MURGBENE – ryke, ryke lekkerte

  1. Dit lyk heeeerlik. Wil jy nie vir ons die broodjie se resep ook gee nie asb. Die broodjie lyk te lekker (en gesond….)

    • Mimi, dit is heerlik net baie ryk. Mens kan nie te veel van dit eet nie. Ek sal I die week die broodjie se resep vir jou posit. Mooi aand.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>